ELIZABETH DAVID is dood, maar soos die Jode aan die naasbestaandes sê wanneer iemand te sterwe kom – le chaim (mag jy lank lewe).
Want dis hoe almal wat die kookkuns liefhet oor dié legendariese Ingilse kosskrywer voel. Mag ons algar lank lewe in die tradisie van heerlike kos wat sy vir ons nagelaat het.
Ek haal Liz in bykans elkeen van hierdie rubrieke aan, hetsy deur een van haar resepte wat ons elke dag sito-sito maak, sonder om eers te dink, of wanneer ek haar vlymskerp gesegdes voortbring om verspotte, simpel, smaaklose en onnodig duur geregte te kritiseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.