IEWERS in 2013 sit ek as lid van die beheerraad in op onderhoude met onderwysers wat by die Laerskool Van Riebeeckstrand in Melkbosstrand wil kom skoolhou.
Een van die kandidate is ’n rooikop met vele talente. Hoofseun op hoërskool, rugbyspeler, tienertoneel, tromspeler. En toe vra die jong Hannes Malan: “Bied julle toutrek as sport aan?”
Is dit nie vir boeresport en amper gelykstaande aan volkspele nie? wonder ek. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Ja, daar is lewe ná Die Laan