‘Die Boere het geweet hulle moet die plek sat maak’

UIT DIE ARGIEF

‘Die Boere het geweet hulle moet die plek sat maak’

Don Mattera, digter, dramaturg, ‘reborn intellectual’, stigterslid van die Union of Black Journalists, Skotaville-uitgewers en van die Congress of South African Writers, lid van nege gemeenskapsorganisasies, was ook berug as BraZinga – leier van een van die gevreesde bendes van Sophiatown, die Vultures. ANTON STEENKAMP het met hom gesels oor sy lewe in Sophiatown, vir 'n artikel wat op 15 Desember 1989 in Vrye Weekblad verskyn het.

  • 20 April 2022
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Anton Steenkamp

DON MATTERA is ’n personifikasie van die menslike mengsel van Sophiatown: Sy ma was half-Xhosa, half-Griekwa – “my ouma se ma was ’n Booysen van Graaff-Reinet”. Sy oupa was ’n Italianer wat in 1904 van ’n skip af gedros het in die Kaap, en die ander kant van die familie was Tswanas – “naby familie van Sol Plaatjie”.

Hy dink met heimwee terug aan die jare in Sophiatown, toe hy, BraZinga, die bekende/berugte leier van die Vultures was.

“Sophiatown was ’n plek waar mense vry was,” vertel Mattera...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.