DIT is toe my pa van die vendusie terugkom met 12 gebruikte pikkoppe dat daar so ’n effense krisis in ons huis ontstaan het.
Die ding is, my pa was verslaaf aan vendusies. Veral die maandelikse vendusie in Jan Kempdorp. My ma was glad nie beïndruk nie.
“Mike, wat moet ons met ’n dosyn gebruikte pikkoppe maak?” het my ma gefrons...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.