Satanisme: in gesprek met die polisie se Ghostbuster

UIT DIE ARGIEF

Satanisme: in gesprek met die polisie se Ghostbuster

Suid-Afrika het in die 1990's gereeld gehoor van die euwels van Satanisme, en in 1992 is 'n Sataniese moord gepleeg en 'n bende Sataniste is aan die Rand ontbloot. Die polisieman wat hoofsaaklik verantwoordelik was om dié sake dop te hou, was kolonel Kobus Jonker. Pearlie Joubert het in September 1992 met hom gepraat.

  • 11 Mei 2022
  • Mense & Kultuur
  • 14 min om te lees
  • artikel 7 van 11
  • Pearlie Joubert

Hoekom het jy ’n polisieman geword?

Aag, dis ’n familie-ding. My oorlede pa was ’n polisieman. My ooms en so aan. Ek wou polisieman word oor die avontuur, die buitelewe.

Die macho wat die skelms vang?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.