OM te loop is ’n goeie ding. Dit maak mens se lyf wakker. Dit laat dit sing. Nou hoekom sê ek dan vir die man met die winkeltrollie “haai shame”? Die woorde het nou die dag uit my mond geglip op die sementpaadjie langs die see. ’n Man wat ’n trollie stoot met ’n bad daarop het ’n ongeluk oorgekom. Die trollie kon die skuinste nie hanteer nie. Die bad het afgeval.
“Haai shame,” sê ek terwyl die trollieman die bad optel.
Hy kyk op en vra: “Het jy geld vir my?”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Te veel tegnologie verjaag geliefde spoke