Moderne tragedie oor ’n sokkerrampokker
Ghetto Ninja: The Junior Khanye Story deur Nikolaos Kirkinis
Junior Khanye was ’n stoute seun, ’n helleveeg, ’n onhebbelike bliksem aan wie daar geen salf te smeer was nie. As kind in Daveyton was Bruce Lee sy held en wou hy ’n ninja wees. Hy het ure geoefen en baie rats en soepel geword. Daarna was dit dans. Toe hy die eerste keer op ’n (stowwerige) sokkerveld beland, het hy almal se asem weggeslaan met sy moves. Hy kon dribbel soos Maradona, hy het ’n spesifieke soort township-groove na die spel gebring en kringe om sy opponente gedans. Sy opgang was meteories...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.