×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Op reis sonder om te weet jy is sterflik

Op reis sonder om te weet jy is sterflik

Dis beter om die wêreld te verken wanneer jy jonk is, skryf LOUIS DE VILLIERS. Op 60 is daar dinge wat hy nottenmoer weer sal doen nie, want hy weet nou hoe maklik is dit om oor ’n krans te stort.

’N BIETJIE meer as 32 jaar gelede het ek stoksielalleen en bitter depressed deur Barcelona gewandel. Eindelik vir die eerste maal oorsee en eensklaps eensaam.

Ek het bloot toevallig afgekom op Snowflake, die dieretuin se beroemde albino-gorilla. Hy was ’n karakter in Kammaland, ’n psigedeliese Spaanse TV-kinderprogram wat waaragtig in die laat 70’s hier uitgesaai is.

“Gaan weg, jou lelike gorilla!” was gevolglik ’n gewilde aangehaalde belediging tydens pouse op ons speelgrond...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X