Vir wat trou mense nou so baie?

DEUR DIE OË VAN 'N MILLENNIËR

Vir wat trou mense nou so baie?

MERCY KANNEMEYER was daai dogtertjie wat in gelukkige eindes geglo het. Toe kom sy agter al die liefdesverhale in die sprokies is wit, straight en bevat diere wat soos mense kan praat.

EK het daai ouderdom bereik waar dit lyk asof almal rondom my trou. Ek is 27, en ek wil probeer vasstel waar ek die memorandum gemis het.  

Nou kyk, hierdie rubriek is nie ’n klaaglied nie, ek is genuinely nuuskierig oor die trou-ervaring. Sosiale media word oorvloei met foto’s en video’s van verlowings. Hier en daar duik die swangerskapfoto’s ook op.

Ek is bly vir julle. Maar ek het vrae...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.