Die komponis en pianis Frédéric Chopin het in Parys gewoon en gewerk. Sy graf is in die Père Lachaise-begraafplaas in dieselfde stad. Maar in sy sterwensure het hy versoek dat sy hart ná sy dood verwyder word en geplaas word in sy geboorteland, Pole, wat toe deur ander moondhede soos Rusland verswelg is.
Teen ’n pilaar van die Kerk van die Heilige Kruis in Warskou is daar ’n bronsplaat met die bekende woorde uit Matteus se Evangelie: “Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Agter die plaat, ingemessel in die pilaar, is Chopin se hart.
Kardashians en Kandasamys..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.