OP DIE BOEKRAK
BOEKE | Eetverslawing, soekers, tydreisigers en ’n stokou Ierse raaisel
Hierdie week gesels ELNA VAN DER MERWE met Adele Vorster oor haar gewilde nuwe boek, Tien voor een, en DEBORAH STEINMAIR vertel van drie verloklike romans wat sy onlangs verorber het.

DEEL
Onverskrokke outobiografiese debuutroman
Ek is ’n vrou diep in die dertig/vroeë veertigs. Ek is ’n vryskuttaalpraktisyn en boekresensent (lees: arm, brandarm, leef op die brood- en muffin-lyn). Ek weeg terwyl ek skryf 150 kilogram. Hoeveel ek gaan weeg wanneer hierdie boek klaar geskryf en gepubliseer is en in jou hande beland, is ’n goeie vraag.
Miskien wil jy nou dadelik die boek neersit en my naam gaan google om te sien of daar iewers ’n prentjie is van hoe ek deesdae lyk. Is ek vetter of maerder as 150kg? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.