Boeke | Koning van harte en kinders wat rou

LEESTYD

Boeke | Koning van harte en kinders wat rou

Vandag bekyk ek niefiksie, skryf DEBORAH STEINMAIR. Ek het dié week ’n sielkundige riller of wat ook verslind, maar daar is soveel wat ek wil sê oor Paula Fourie se boek oor Taliep Petersen dat ek volgende week weer oor fiksie sal skryf, as ek mag.

Die begaafde perfeksionis

Mr Entertainment deur Paula Fourie

Hierdie onweerstaanbare biografie was die tesis vir Fourie se PhD in musikologie. Taliep Petersen het op haar radar gekom deur haar belangstelling in Maleise kore. Die boek het haar tien jaar besig gehou en lees nie soos ’n akademiese geskrif nie – sy het klaarblyklik ’n natuurlike aanvoeling vir biografie, vir stories, vir onderhoude...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.