Max du Preez: Geliefde land eerder as magtige land
VERLEDE TREK AAN

MAX DU PREEZ glo Suid-Afrika se ‘sagte mag’ het die potensiaal om ons posisie in die wêreld aansienlik te versterk. Die geheim is ons werklike storie: Van apartheid tot reënboognasie.
SUID-AFRIKA is 'n relatief arm land met miljoene wat onder die broodlyn leef. Die land se weermag is allesbehalwe sterk en paraat.
Maar ons het Nelson Mandela, die reënboognasie-konsep en Siya Kolisi. Ons het wonderlike wildtuine, wynlande, sonnige strande en natuurskoon. Ons het Kaapstad. Van ons musiek en musikante is wêreldwyd gewild. Ons het steeds die reputasie as die juweel van en poort tot Afrika.
Ons kan as 'n nasie nie juis enigiemand betaal of dwing om iets te doen nie, maar ons kan die wêreld charm, fassineer en van ons laat hou en só ons nasionale belange bevorder. Dit laat ons burgers ook sommer beter voel, én dit is goed vir toerisme...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA het nou ’n kans om te normaliseer
2024 kán nog ons nuwe 1994 word
Siya Kolisi haal TIME100-lys
Solank jou spindokters die hel uit énige spektakel kan melk
11 leierskapslesse wat die wêreld nou nodig het
Bokke, julle manjifieke bliksems
Suid-Afrika: Je suis Cheslin
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.