Doodsvrees vir korrupte kollegas dryf polisiekaptein na Zambiese ...

ONTHULLING

Doodsvrees vir korrupte kollegas dryf polisiekaptein na Zambiese vlugtelingkamp

'n Durbanse kaptein in die polisie was vier maande lank in die buiteland uit vrees dat 'n groep misdadige kollegas wat hy aan die kaak wou stel, hom om die lewe sou probeer bring, skryf JACQUES PAUW.


'N SUID-AFRIKAANSE polisiekaptein van Durban het in 'n vlugtelingskamp in Zambië opgeëindig nadat hy glo vir sy lewe moes vlug. Hy sê 'n bende polisiemanne wat hy aan die kaak wou stel, wil hom doodmaak. 
Die 58-jarige kaptein Mpiwa Jabulani Myeni het in Desember verlede jaar politieke uitgewekene-status van die Verenigde Nasies in Zambië ontvang en is saam met vlugtelinge van Burundi, Rwanda en Kongo in 'n kamp geplaas...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X