Oor bevoorregte Mbeki en die buitestander wat eintlik ’n ...

VERBATIM

Oor bevoorregte Mbeki en die buitestander wat eintlik ’n binnestander is

'n Samevatting van die week se gebeure in aanhalings ...

Faf se hoop is op sy boulers
Lopies sal irrelevant wees as jy die sterkste boulaanval by die Wêreldbeker het.
– Protea-kaptein Faf du Plessis
Óf sy voel vere, óf sy weet nie wat sy doen 
“The failure of the Public Protector to execute her constitutional duties in investigating and compiling a credible and comprehensive report points either to a blatant disregard to comply with her constitutional duties and obligations or a concerning lack of understanding of those duties and obligations.”
– Regter Ronel Tolmay in haar uitspraak oor Busisiwe Mkhwebane se omstrede ondersoek na die Estina-melkplaas
Acelike probleem
“Wat ons veral onkant betrap het, was die video van die sekretaris-generaal waarin hy 'n intervensie maak wat voorskryf dat die verkiesingshoof en die verkiesingstrukture verontagsaam moet word en dat hy, deur die provinsiale sekretarisse, nou beheer van die verkiesingsveldtog sou oorneem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X