Cyril het geen verskonings meer nie

DIE EINDE VAN DIE BEGIN

Cyril het geen verskonings meer nie

Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag sy kaarte op die tafel gesit. Dis nou wel nie ’n volgsuite nie, maar beslis sterker as sy teenstanders se hand, skryf MAX DU PREEZ.

RAMAPHOSA kon onder die omstandighede nie droom oor 'n sterker mandaat as die 57%-steun wat die ANC in die verkiesing gekry het of 'n meer lojale kabinet as die een wat Woensdag aangewys is nie. Dit beteken niemand hoef meer verskonings vir sy huiwerigheid en oorversigtigheid uit te dink nie.

Stoere Ramaphosa-lojaliste is verreweg in die meerderheid in die nuwe kabinet en die paar bene wat vir die terugveg-faksie uitgegooi is, hou hulle min of meer in die kraal.

'n Nuwe daeraad, vernuwing, huisskoonmaak en ekonomiese groei was Ramaphosa se beloftes en thuma mina sy oproep. Hy belowe al lankal dat hy sy visie volledig gaan toepas as hy eers 'n verkiesing gewen en 'n eie kabinet aangestel het. Nou is dit tyd vir uithaal en wys...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.