Vrye Weekblad hou 'n lojale groep lesers elke Vrydag aan die lees met gereelde bydraes deur Max du Preez, Anneliese Burgess en Jacques Pauw, asook bekende en gewilde skrywers soos Jonathan Jansen, Annelize Visser, Erika Gibson, Ismail Lagardien en vele meer.
Nou is Vrye Weekblad in sy digitale weeklikse formaat slegs vir intekenaars beskikbaar, alhoewel elke uitgawe steeds 'n paar gratis bonus-artikels bevat.
Hierdie stap is nodig om te verseker dat ons kan aanhou om jou weeklikse dosis van betroubare, insiggewende Afrikaanse verslaggewing te lewer – en selfs daarop kan verbeter.
Wat kos dit?
- Volle toegang tot alle artikels op Vrye Weekblad se webblad kos R25 per uitgawe.
- Pensioenarisse ouer as 60 betaal slegs R20 per uitgawe.
* Betaling word maandeliks gehef.
Hoe betaal ek?
Jy kan per kredietkaart aanlyn betaal vir 'n maandelikse intekening, of selfs per EFT wanneer jy vir ses of 12 maande inteken.
As jy nog nie geregistreer het op ons webblad nie, sal jy gevra word om so te maak gedurende die betaalproses.