Daar’s niks soos vrees om ’n ekonomie te laat groei nie

MENING

Daar’s niks soos vrees om ’n ekonomie te laat groei nie

Suid-Korea se nuwe ambassadeur in Suid-Afrika, Jong-Dae Park, het raad vir hoe om 'n ekonomie aan die groei te kry, skryf MOELETSI MBEKI.

  • 07 Junie 2019
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 8 van 29
  • Moeletsi Mbeki

JONG-DAE Park het onlangs 'n baanbrekerboek gepubliseer oor hoe Suid-Korea geïndustrialiseer is, en wat Afrika by dié land kan leer oor hoe om ekonomiese groei aan te vuur.

Park, Suid-Korea se nuwe ambassadeur in Suid-Afrika, maak die belangrike punt dat ekonomiese ontwikkeling die resultaat is van die mense en die regering wat “pligsgetrou” saamwerk met 'n gemeenskaplike doel voor oë.

“Die eintlike vraag gaan oor die bedoeling van Afrikalande suid van die Sahara. Hoe graag wil die streek se leiers, elite en die algemene publiek verandering sien? Hoe dink politieke leiers, en prioritiseer hulle werklik nasionale ontwikkeling, of stel hulle meer daarin belang om rykdom vir hulself te bou en eenvoudig so lank moontlik die mag te beklee?” vra Park...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.