Dis nogal ʼn treffende toneel. Reg oorkant die Kaapstad-Sentraalpolisiekantoor, in amperse hip Buitenkantstraat, is ʼn splinternuwe winkelvenster met ʼn prominente daggablaar. Dit lyk of die winkel, Goodleaf, ʼn gelukslag gekry het.
Die regering het onlangs nuwe regulasies aangekondig wat dit wettig maak om preparate met kannabadiol-olie (KBD) in Suid-Afrika te verkoop. Die winkel kan sy deure oopmaak met veel meer op die rakke as net ʼn handvol velrome en dagga-verwante toebehore.
“Tot nou toe was die regulasie van dagga ʼn grys gebied, maar daar was ʼn groot toename in die belangstelling in en normalisering van die gebruik van KBD-olie,” sê Jonni Katz, uitvoerende hoof van Goodleaf...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.