Mkhwebane: vrou op 'n missie ... maar wie s'n?

WAT NOU WEER?

Mkhwebane: vrou op 'n missie ... maar wie s'n?

Die openbare beskermer is besig om haar kantoor en haar wetlike regte te misbruik om oor Pravin Gordhan te stoomroller, skryf JACQUES PAUW.

BUSISIWE Mkhwebane speel in die hand van die EFF en sy obsessie om die minister van openbare ondernemings uit sy kantoor en die politiek te dryf.

Dit maak nie saak dat Busisiwe Mkhwebane karig vir haar pos gekwalifiseer is, deur die hooggeregshof vir haar gebrekkige kennis van die reg en die Grondwet uitgekryt is, en een ná die ander van haar verslae deur die hoër howe uitgegooi word nie.

Sy het die Grondwetlike reg om te besluit om klagte ná klagte wat die EFF teen Gordhan indien – hoe absurd ook al – te ondersoek en twyfelagtige bevindings te maak dat hy strydig met die Grondwet of  onreëlmatig opgetree het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.