Een wyn in vele gedaantes: SA se fyn bemarkingspel in ...

HOU ONS DOP

Een wyn in vele gedaantes: SA se fyn bemarkingspel in uitvoermarkte

Plaaslike etikette waarvan jy nog nooit gehoor het nie … Wie drink wat, en aan wie behoort Suid-Afrikaanse produsente hul wyn te verkoop? RICHARD HOLMES kyk diep in die glas van die uitvoer-wynmark.

SELFS al is jy 'n toegewyde wynversamelaar, is daar 'n kans dat jy nog nooit 'n bottel Lesca-chardonnay gekoop het nie, of geproe het aan 'n Star Tree Nouveau Rouge nie. Al ooit 'n glasie Foot of Africa-shiraz, Cleefs Classic Collection-chenin blanc of 'n Helter Skelter-pinot noir geskink? Tensy jy 'n kelder in Stockholm, Amsterdam of Shanghai moet volhou, is dit onwaarskynlik dat jy al van hierdie wyne gehoor het.

Bogenoemde is slegs 'n handjievol van die wynhandelsmerke wat jy nie op plaaslike rakke kry nie, maar wat SA wynprodusente op internasionale markte stort. Dis goeie besigheid ook, met net meer as R9 biljoen se wyn wat elke jaar van hier af uitgevoer word.

Uitvoerwyn..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X