“LUCIANO is dood. Hy lê in Gailstraat.”
Dit was die boodskap wat 'n onderwyser van die Primêre Skool Hillcrest, Basil Stevens, op 16 Mei vanjaar ontvang het terwyl hy by ’n gedenkdiens vir ’n ander onderwyser was. “Ons gaan van begrafnis na begrafnis hier,” sê hy. “Maar ek sal nooit moed opgee nie.”
Gailstraat is in Helenvale, wat soos Gelvandale en Bethelsdorp die laaste paar jaar die hart van bendegeweld in die noordelike woongebiede in Port Elizabeth geword het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.