Eerlike Trump en Msholozi se besige dagboek

VERBATIM

Eerlike Trump en Msholozi se besige dagboek

Aanhalings uit die week se nuus.

Rooi Flooi tot die redding

Alle veldtogte van waninligting teen die openbare beskermer (OB) moet verwerp word. Die aanbevelings van die OB is bindend en moet toegepas word tensy dit deur 'n hof tersyde gestel word. Andersins is daar die risiko dat ons weens politieke opportunisme dít wat ons reeds bereik het, gaan ondermyn. Alle burgers moet by ons veldtog aansluit om die kantoor van die OB te beskerm.

– Floyd Shivambu, adjunkpresident van die EFF..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.