Staatsrede: Ramaphantasie

CYRIL INNI MIRREL

Staatsrede: Ramaphantasie

Ramaphorie het vir Ramaphantasie plek gemaak. MAX DU PREEZ probeer hard om nie sinies te wees oor Cyril Ramaphosa se staatsrede nie.

IN 'n ander era, onder ander omstandighede, sou dit eintlik 'n lieflike, inspirerende toespraak gewees het.

Maar Suid-Afrikaners is nie in 'n bui om van hulle president se fantasieë van 'n nuwe, futuristiese metropool of 'n blitstrein van Musina na Kaapstad te hoor nie. Hulle wil hoor hoe die uitvoerende gesag die land uit die dryfsand waarin ons tans vasgesuig sit, gaan trek.

Ek het die staatsrede op televisie gevolg (ek het in die huidige krisis nie genoeg krag vir die verspotte modeparade en absurde teater van 'n parlementsopening gehad nie) en was vasberade om so onskepties as moontlik te wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.