Mense sê: Kry ’n nuwe bus (of bou jou eie) en bevorder die...

VERBATIM

Mense sê: Kry ’n nuwe bus (of bou jou eie) en bevorder die skelm kondukteurs

Aanhalings uit die week se nuus

Die ANC se bus ...

Dit was soos 'n hou teen my ken toe ek met ongeloof moes lees dat dieselfde man wat daarvan beskuldig word dat hy 'n blanko tjek aangebied het aan advokaat Ntuthuzelo Vanara, die getuienisleier tydens die ondersoek na staatskaping by Eskom, met 'n voorsitterspos beloon word.

'n Gewese minister wat herhaaldelik daarvan beskuldig is dat hy met die mynwese ingemeng het om die Guptas te verryk, word met 'n voorsitterspos beloon. Die vrou wat vernietig het wat van die SABC oor was, word met 'n voorsitterspos beloon. Die vrou wat Suid-Afrika se ganse strategiese oliereserwes sonder verduideliking verkoop het, word met 'n voorsitterspos beloon...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.