Staatskaping: Wie’s eerste in die beskuldigdebank?

VERVOLGINGS

Staatskaping: Wie’s eerste in die beskuldigdebank?

As adv. Hermione Cronjé, hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekdirektoraat, aan al die plunderaars van die staatskas as vrugte aan 'n boom dink, word die vraag: Wie gaan eerste gepluk word? JACQUES PAUW doen verslag.

EERLIKE Suid-Afrikaners kwyl nou al vir jare oor die sappigste vrugte aan die kroon van die boom: Jacob Zuma, Ace Magashule, David Mabuza, die Guptas en Salim Essa. 

Die Gupta-familie en Essa is die land uit en is nou in Dubai, die wastrog van die finansiële wêreld. Die kans is bitter skraal dat ons enige van hulle óf hul geswendelde fortuin ooit terug in Suid-Afrika sal sien.

Bykans al hul medepligtiges is wel nog in die land. Van hulle is reeds voor die staatskapingskommissie geïmpliseer, maar het nogtans weer hul plekke in die parlement ingeneem, topposte in Luthuli-huis gekry of dien steeds in die wetstoepassingsagentskappe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.