Oor hoë standaarde en sonde met die bure

VERBATIM

Oor hoë standaarde en sonde met die bure

Aanhalings uit die week se nuus.

Los Faith

Met respek aan die agbare lid, ek glo nie sy is geskik vir hierdie posisie nie en ek dink nie sy is geskik om dít te verteenwoordig wat die president van Suid-Afrika in sy nuwe daeraad wil bereik nie. Ek dink hierdie portefeuljekomitee en enige ander komitee in die parlement behoort mense in posisies van senioriteit en verantwoordelikheid te verkies wat die waardigheid en geloofwaardigheid van hierdie parlement hoog hou. Dit is ons almal se plig om aan die mense van Suid-Afrika te bewys dat ons ernstig is oor wat ons wil bereik, en mense van twyfelagtige karakter behoort nie senior posisies in hierdie huis te beklee nie.

– Die DA se Haniff Hoosen oor waarom Faith Muthambi, oudminister van kommunikasie, nie as voorsitter van die portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake verkies moet word nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.