POLITIEKE NOTABOEK | Meer Veuve as Viva, meer Pooch as Putsch

SEWE STORIES

POLITIEKE NOTABOEK | Meer Veuve as Viva, meer Pooch as Putsch

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se biljoenrand-verkiesingsveldtog, Pimp My Pooch vir Malema se skoothond en 'n gifkelkie vir 'n burgemeester.

Biljoene betaal aan ANC-verkiesing

DIT is absoluut verstommend in ʼn land soos Suid-Afrika: Die veldtog van die ses kandidate om as ANC-leier in Desember 2017 verkies te word, het hulle waarskynlik heelwat meer as R1 biljoen, dalk selfs R2 biljoen, gekos. Die geld is nie aan TV- of radio-advertensies bestee nie en T-hemde en pette is relatief goedkoop, so waar is die geld heen? Is stemme doodgewoon gekoop?

Die meeste van die geld is bestee deur die twee voorlopers, Cyril Ramaphosa en Nkosazana Dlamini-Zuma...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.