Staatskaping: Dís waarop Zuma moet antwoord

IN DIE GREEP VAN DIE LUISLANG

Staatskaping: Dís waarop Zuma moet antwoord

Dit is 'n verdoemende hoop getuienis wat in amper 'n jaar voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping teen die oudpresident opgestapel het. Hy het strykdeur voet by stuk gehou dat daar geen staatskaping was nie en dat hy niks verkeerd gedoen het nie. Gaan hy skielik van deuntjie verander? Moenie jou asem ophou nie, skryf ERIN BATES.

 JACOB ZUMA gaan verskyn voor 'n kommissie van ondersoek na 'n fenomeen wat hy nie kan identifiseer nie: Zuma het nog strykdeur aangevoer staatskaping is in effek 'n hersenskim.

Personeellede van die kommissie van ondersoek na beweringe van staatskaping interpreteer op die oog af Zuma se onderneming om te verskyn as 'n onderneming om te getuig. Zuma het egter nie onomwonde verklaar dat hy wel 'n weergawe sal indien of onder eed getuig nie.

Zuma se verskyning voor die kommissie – van 15 tot 19 Julie – sal bykans 'n jaar wees sedert die openbare verhore begin het. Laas jaar het sy regsverteenwoordiger, adv. Muzi Sikhakhane, aangekondig: “Ons wil 'n sinvolle deelname maak aan hierdie proses, hierdie baie belangrike proses.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.