Mpati-kommissie: Uitgeskopte OBK-baas hou vol hy’s ’n man van...

OBK-KOMMISSIE

Mpati-kommissie: Uitgeskopte OBK-baas hou vol hy’s ’n man van integriteit

Dan Matjila was jare lank een van die invloedrykste figure in die batebestuursbedryf in Suid-Afrika. Maar dié week moes die uitgeskopte OBK-baas weer bontstaan om homself te verweer teen bewerings van wanbestuur. En hy het heftig ontken dat hy omkoopgeld aanvaar het, skryf WARREN THOMPSON en JANICE KEW.

  • 19 Julie 2019
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 14 van 25
  • Warren Thompson en Janice Kew

DAN Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), ontken dat hy omgekoop is met R5 miljoen kontant om VBS Mutual Bank nóg geld te gee voordat die bank in duie gestort het.

Matilja het vandeesweek sy getuienis voortgesit voor die Mpati-kommissie, wat ondersoek instel na wanbestuur by die OBK.

Hy het gesê bewerings dat hy omkoopgeld ontvang het om verdere befondsing vir die bank te fasiliteer het hom met afsku vervul...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.