Nog ’n kuggie, nog ’n laggie, nog ’n slukkie water... maar...

FANTASTIESE VERHAAL VAN KOMPLOTTE EN SPIOENE

Nog ’n kuggie, nog ’n laggie, nog ’n slukkie water... maar onthou? Watwou!

En daar steek oudpres. Jacob Zuma toe sy hand in die lug en sê “So help my God” dat hy by die waarheid sal hou voor die Zondo-kommissie – 'n ondersoek na staatskaping, iets wat Zuma ontken bestaan, deur 'n kommissie wat hy sê is bevoordeeld teenoor hom. ERIN BATES was daar.

‘N SKARE van sy aanhangers het oudpres. Jacob Zuma luidkeels toegejuig toe hy Vrydagoggend instap in die saal waar die verrigtinge plaasvind van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Sy regspan, wat duidelik vroeër die week bloed geruik het, was van die aanspoor op die aanval.

Adv. Musi Sikhakhane SC, vir Zuma, het verklaar: “My kliënt het my opdrag gegee dat hy nie verder aan hierdie kommissie sal deelneem nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.