POLITIEKE NOTABOEK | My kabaal en jou kabaal en daar lê die ding

TERUGBLIK OP DIE WEEK

POLITIEKE NOTABOEK | My kabaal en jou kabaal en daar lê die ding

Oor kabale, askari’s, Jamnadas en 'n ego-probleempie. MAX DU PREEZ bekyk die politieke toneel die afgelope week.

WOORD van die week: kabaal. 'n Mens kan deesdae nie jou koerant oopmaak, sosiale media gebruik of jou televisiestel aansit sonder om te lees of hoor van dié of daai bose kabaal nie.

Ek self is dié week tot lid van drie kabale verklaar: die witmonopoliekapitaalkabaal (waarvan die Johann Rupert-kabaal blykbaar 'n sel is), die Red Ramaphosa-kabaal en die kabaal wat hardnekkig weier om te glo dat die ondersoekeenheid na belastingmisdadigers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) 'n onwettige “rogue” eenheid was.

Die woord het sy oorsprong in die Kabbala, ’n antieke Joodse mistieke interpretasie van die Hebreeuse geskrifte. Die Latynse woord cabbala het toe na Engels oorgedra as cabal en is in die 17de eeu gebruik om na koning Charles en sy intieme groep kabinetslede te verwys. Deesdae verwys dit na 'n geheime groepie wat in die politiek of die sakewêreld saamsweer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.