Die ANC se sielestryd, SA netbal se ‘silent assassin’ en ’n...

BULLETIN

Die ANC se sielestryd, SA netbal se ‘silent assassin’ en ’n leefstyl-bonanza

Nuusbulletin: 24 JULIE 2019

Goeiemiddag

As Ace Magashule in die middel van die nag ’n formele ANC-verklaring uitstuur wat Derek Hanekom uitkryt as 'n EFF “sleeper”, dan moet ons weet dinge raak erg weird binne die ANC.

Max du Preez hou al die politieke eienaardighede vir ons dop en sal in môre se uitgawe vir ons verduidelik oor die eskalerende sielestryd binne die ANC. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.