Nasionale Gesondheidsversekering: Verslag onthul toetslopie is ...

WAT WERK EN WAT WERK NIE?

Nasionale Gesondheidsversekering: Verslag onthul toetslopie is swak beplan

Die land se gesondheidsorgstelsel strompel van die een krisis na die ander. Die meeste mense is afhanklik van die korrupte, swak gefinansierde stelsel en die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het nuwe hoop geskep. Maar volgens ’n evalueringsverslag was die toetslopie vir die NGV so swak uitgedink dat die gesondheidsdepartement nie weet wat wérk en wat nié, skryf TAMAR KAHN.

DIE regering druk deur met sy grootste hervormings van gesondheidsorg ná apartheid ondanks ’n gebrek aan bewyse van ’n multimiljoenrandse toetsprogram dat dit sal werk. Dit blyk uit ’n evalueringsverslag wat dié week aan die lig gekom het.

Ingevolge die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal ’n sentrale fonds namens alle pasiënte dienste van die openbare en privaat sektor aankoop.

’n NGV-evalueringsverslag wat deur die onafhanklike Genesis Analytics vir die departement van gesondheid gedoen is, sal na verwagting groot kritiek ontlok...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X