Ontevrede: die Vrystaat se suur suiwelprojek

Ontevrede: die Vrystaat se suur suiwelprojek

Getuienis van verbreekte beloftes, verlore miljoene, melkkoeie, brandrissiesous, ’n gospelkoor, en doodsdreigemente is dié week gelewer toe die Vrede-suiwelprojek by die Zondo-kommissie aan die beurt gekom het. ERIN BATES berig verder oor die nasionale vervolgingsgesag wat die aftog moes blaas.

“ONS lewe is in gevaar,” het die Vrystaatse boer Ephraim Makhosini Dhlamini hierdie week getuig oor die Vrede-suiwelprojek voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.  

Ná ’n meestal vrugtelose week van getuienis deur oudpres. Jacob Zuma het die kommissie sy aandag vandeesweek op die omstrede suiwelprojek gefokus. En Dhlamini was nie die enigste wat vertel het van beweerde aanvalle op hulle en doodsdreimente nie.

Doctor Albert Radebe, ’n voormalige DA-raadslid in die Phumelela-munisipaliteit, het getuig dat hy aangeval is deur mans wat hy beskryf het as die “persoonlike magte” van Mosebenzi Zwane, voormalige Vrystaatse LUR en later minister vir minerale hulpbronne. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.