Boris Johnson: Optimisme-smous vol bravade

GOUE SEUN

Boris Johnson: Optimisme-smous vol bravade

Daar lê ’n wilde rit voor vir die Britte met hulle nuwe premier, maak nie saak hóé jy daarna kyk nie, skryf ADRI KOTZÉ.

BORIS Johnson is die Britse premier omdat die ander kandidate vir die leierskap van die Konserwatiewe Party gesamentlik die charisma van ’n pap snoek gehad het. O, en omdat Johnson mense laat lag, vol bravade is en weet hoe om ’n skoot optimisme te smous.

Hy wil die Verenigde Koninkryk die beste land op aarde maak, het hy aan parlementslede verklaar in sy eerste toespraak as premier. Dis die begin van ’n “nuwe goue tydperk”.

En vroeër, in sy oorwinningstoespraak: “Ons gaan uitstyg bo en losbreek van die ankertoue van selftwyfel en negatiwiteit.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X