Eskom: Nóg R128 biljoen in ’n donker gat

DONKER UUR

Eskom: Nóg R128 biljoen in ’n donker gat

Die Eskom-reddingsplan gaan Suid-Afrika se teikens om sy skuld te betaal en begrotingstekort uit te wis, tot niet maak. En tesame met die swak ekonomiese groei en teleurstellende belastinginkomste sal dit ook fiskale volhoubaarheid bedreig, skryf CLAIRE BISSEKER.

  • 02 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 4 min om te lees
  • artikel 9 van 33
  • Claire Bisseker

IN Februarie het die nasionale tesourie gesê die grootste risiko vir Suid-Afrika se fiskale raamwerk is dat vooruitskouings oor inkomste en groei nie sal materialiseer nie en staatsbeheerde ondernemings nóg meer befondsing sal vereis.

Al dié vrese is bewaarheid. En dit skep onsekerheid of die land die vermoë het om fiskale volhoubaarheid te herstel in die afwesigheid van drastiese aanpassings in besteding of belastingtoepassing.

’n Versoek vir ’n bykomende R59 biljoen vir Eskom oor die volgende drie jaar is verlede week in die parlement voorgelê. Sowat R69 biljoen is reeds in Februarie toegestaan, wat die totale bedrag vir Eskom oor die volgende drie jaar op R128 biljoen te staan bring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.