Grondhervorming: Boere maak self ’n plan

OPERASIE REGRUK

Grondhervorming: Boere maak self ’n plan

Boere pak nou self die grondhervormingsbul by die horings, want hulle wil nie meer wag vir die regering nie, skryf ANNELIESE BURGESS.

IN Augustus verlede jaar het 300 boere van oor die land heen op 'n wildplaas buite Bela-Bela saamgetrek vir 'n beraad oor grondhervorming.

Die geleentheid was om baie redes grensverskuiwend. Nie net was dit die eerste keer dat swart en wit, groot- en kleinboere uit sowel die kommersiële as die gemeenskapsektore bymekaar gekom het om oor grond te praat nie; dit was ook 'n vertoonvenster vir hoeveel reeds deur boere gedoen word om grondhervorming te bewerkstellig, nuwe swart boere te vestig en plattelandse gemeenskappe te versterk. 

Aktiewe deelnemers..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.