Hou op voorskryf en treiter
Met volkome respek aan die openbare beskermer… die president behoort nie aan voorgeskryf of getreiter te word oor sake wat uitsluitlik aan die hart en bevoegdheid van die uitvoerende gesag lê nie.
– Pres. Cyril Ramaphosa in sy hofaansoek om 'n tussentydse interdik teen die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se opdrag dat hy teen Pravin Gordhan moet optree omdat Gordhan destyds 'n vroeë aansoek om pensioen van Ivan Pillay by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) goedgekeur het..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.