Tabakgeld se dampkring van oorlog, korrupsie en staatskaping

WAAR 'N ROKIE TREK ...

Tabakgeld se dampkring van oorlog, korrupsie en staatskaping

JOHANN VAN LOGGERENBERG se nuutste boek, Tobacco Wars, vertel 'n boeiende verhaal van spioenasie, korrupsie en konkelry oor dekades heen in die magtige internasionale tabakbedryf. Hier is 'n uittreksel uit dié boek.

  • 02 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 8 min om te lees
  • artikel 11 van 33
  • Johann van Loggerenberg

John Bredenkamp en Masters International

NOG een van die “cheapie”-[sigaret]pioniers was John Arnold Bredenkamp. Sy verhaal is net so kleurryk. Bredenkamp is gebore in Kimberley, die ou diamantdorp in die Noord-Kaap wat beroemd is vir sy groot gat, eens die wêreld se grootste oopgroef-diamantmyn. Toe hy nog klein was, het sy gesin verhuis na wat destyds as Suid-Rhodesië (Zimbabwe) bekend gestaan het.

'n Treurspel het hom vroeg in sy lewe getref toe hy as kind een dag tuisgekom het na waar sy pa selfmoord gepleeg het nadat hy sy ma doodgeskiet het. Sy suster is ook geskiet, maar het oorleef. As jong volwassene het hy in die laat 1960’s in sy aangenome land beroemd geword as kaptein van die nasionale rugbyspan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.