Hier volg die nuus: die goeie (ja!), die slegte (helaas) en die ...

BULLETIN

Hier volg die nuus: die goeie (ja!), die slegte (helaas) en die eienaardige

Nuusbulletin: 8 AUGUSTUS 2019

Goeiemiddag

Ná die paar swaarmoedige weke waardeur ons nou pas is, het ek hierdie week vir goeie nuus gaan soek. Lees môre my handleiding vir optimisme: 10 redes vir hoop. Ek voel nou sommer stukke beter, en ek wed jou jy sal ook.

Max du Preez is oudergewoonte terug met sy weeklikse notaboek wat kyk na die week se politieke gebeure – en het ook 'n insiggewende essay waarin hy sê dit is tyd om die sluipmoord op ons demokrasie te stuit (wenk: die EFF loop deur)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X