Lettie lê die lat in en fantasie verras in Piketberg

VERBATIM

Lettie lê die lat in en fantasie verras in Piketberg

Aanhalings uit die afgelope week se nuus.

Liewe Lettie

Na my mening was dit 'n redelike en rasionele besluit wat hy geneem het.

– Regter Lettie Molopa-Sethosa in die hooggeregshof in Pretoria oor pres. Cyril Ramaphosa se besluit om te wag met dissiplinêre optrede teen Pravin Gordhan totdat die saak op hersiening geneem is..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.