SA huursoldate gewaarsku: oppas vir dié operasie in Libië

OORLOGDOLLARS

SA huursoldate gewaarsku: oppas vir dié operasie in Libië

'n Span Suid-Afrikaanse huursoldate is gewaarsku hulle kan in 'n dodelike strik trap – én moeilikheid van die Verenigde Nasies (VN) verwag – weens hul moontlike rol in 'n beplande offensief deur Libiese opposisiemagte teen regeringsmagte by Tripoli, die land se hoofstad. ERIKA GIBSON probeer dié geheimsinnige operasie uitpluis.

DAT iets aan die kook was, het vir die eerste keer uit nuuskierige plasings op sosiale media geblyk. Vragmotors met witgeverfde Super Puma-helikopters, wat normaalweg dui op humanitêre hulpverlening, is op verskeie plekke aan die Oos-Rand in Gauteng opgemerk.

Daar is wyd bespiegel oor waarom spanne gewapende wagte glo die vragmotors vergesel het. Die helikopters was ook nie die Oryx-weergawe wat deur die lugmag gebruik word nie, maar die model wat in kommersiële besit is.

..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.