Spioene en skandale: 5 redes om in te teken op Vrye Weekblad

VOORSKOU

Spioene en skandale: 5 redes om in te teken op Vrye Weekblad

Daar's 'n nuwe uitgawe elke Vrydag en nuusbriewe per e-pos gedurende die week.

Image: 123RF/ERANICLE/VRYE WEEKBLAD

Vrye Weekblad het vanjaar herleef as 'n weeklikse digitale publikasie wat elke Vrydag nuusondersoeke asook vlymskerp menings en analise deel oor die week se politiek, mense in die nuus en ander belangrike onderwerpe, deur ervare joernaliste soos Max du Preez, Anneliese Burgess en Jacques Pauw.

Daar is ook heelwat ligter leesstof oor kos, reis, musiek, teater, boeke en heelwat meer, en die redaksie stuur interessante nuusbriewe met ekstra inhoud uit per e-pos elke dag van die week.

Die intekenfooi is slegs R25 per uitgawe (dus R100 per maand) of R20 per uitgawe (dus R80 per maand) vir lesers ouer as 60 jaar.

En, as jy die maandelikse intekenopsie kies, betaal jy net R10 vir jou eerste maand – minder as die prys van 'n koppie koffie en 'n maklike manier om Vrye Weekblad op die proef te stel.

>> Teken nou in

>> Kyk deur onlangse uitgawes


As jy nog nie Vrye Weekblad begin lees het nie, hier is 5 GRATIS nuusartikels om te lees as 'n voorsmakie van die kwaliteit-skryfwerk wat jou elke naweek aan die lees sal hou.


Enige vrae?

Ons kontaksentrum vir intekenaars: Tel: 0860 52 52 00 of hulp@vryeweekblad.com.

Die beste tyd om te bel is 6vm–3.30nm SA tyd (GMT +2) Maandag tot Vrydag.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.