Nasionale gesondheidsversekering - waar gaan die geld vandaan ...

BULLETIN

Nasionale gesondheidsversekering - waar gaan die geld vandaan kom?

Nuusbulletin: 12 Augustus 2019

Goeiemiddag

Verstaan jy presies wat met die nasionale gesondheidsversekering beplan word? Hoe meer ek lees, hoe meer verward word ek.

My instinktiewe reaksie van die begin af was dat ek saamstem dat alle Suid-Afrikaners die reg op behoorlike gesondheidsorg het. Ek het die laaste 20 jaar al heelwat meer as R1 miljoen daarvoor betaal en nog net een keer geëis, maar ek weet daar gaan goed (en vinnig) na my gekyk word as ek siek word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X