Die twee pa-kewyne, ’n lewe in spoed en versekering wat verlam

VERBATIM

Die twee pa-kewyne, ’n lewe in spoed en versekering wat verlam

Aanhalings uit die afgelope weke se nuus.

Meer verlamming as genesing

Dié wetsontwerp gaan nie oor die voorsiening van gesondheidsorg nie, maar oor die bou van nog 'n staatsinstelling wat die nasionale fiskus sal verlam.

– Die DA-leier, Mmusi Maimane, oor die hersiene wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X