Nasionale Gesondheidsversekering: Goeie idee, maar vergewe my sinisme

KOM ONS KNYP OË TOE ...

Nasionale Gesondheidsversekering: Goeie idee, maar vergewe my sinisme

Hoe gaan 'n massiewe en komplekse monster soos die NGV-fonds op die been gebring én doeltreffend bestuur word deur 'n regering wat nog net gefaal het met staatsondernemings, vra ANNELIESE BURGESS.

DIE vrae is eenvoudig. Die antwoorde ook. Die oplossing is egter baie meer kompleks as wat die vrae of die antwoorde is, en hier lê die probleem met die Nasionale Gesondheidsversekering  (NGV).

Sou ek graag minder as die byna R6,000 'n maand wou opdok wat ek tans vir my mediese fonds betaal, maar steeds toegang hê tot die soort gehalte-gesondheidsorg wat my mediese fonds my gee? Natuurlik.

Sou ek wou sien dat alle Suid-Afrikaners toegang het tot dieselfde gehalte dienste? Natuurlik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.