Platsak Zimbabwe en die Serwiërs

ZIM IS (AL WEER) BY ZERO

Platsak Zimbabwe en die Serwiërs

Is 'n skaduagtige groep Serwiërs besig om mense op te lei om aan gewelddadige protesaksies teen die regerende party deel te neem in vuisvoos Zimbabwe? PETA THORNYCROFT stel ondersoek in.

ZIMBABWE is in 'n krisis. Weer.

Gaap.

Daar is min kos vir die armes, uitvoere is kwaai gesnoei omdat daar so min elektrisiteit is, en daar is 'n soms lawwe opposisie-party, die MDC-alliansie. Dié word gelei deur Nelson Chamisa, 'n gawe ou wat te veel tyd op sy knieë deurbring aangesien hy 'n pastoor is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X