Regering se gesondheidsplanne hou almal in die duister

WAAR GAAN HULP VANDAAN KOM?

Regering se gesondheidsplanne hou almal in die duister

Die regering wil bitter graag voorgee dat hy iets doen aan die gesondheidskrisis, maar planne vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) bly onprakties en ondeurdag. TAMAR KAHN skryf dat die ambisieuse hervormings dalk dekades kan neem om 'n werklikheid te word, en verduidelik presies wat die nuwe wetsontwerp wel sê.

BETEKEN die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), wat verlede week in die parlement voorgelê, dat mediese fondse op hul sterfbed lê? Moenie jou asem ophou nie.

Dis dalk politieke selfmoord om in die openbaar so te sê, maar weg van die kameras sê senior regeringsamptenare die hervormings wat in die wetsontwerp vervat word, is só ambisieus dat dit waarskynlik dekades sal neem om dit in te stel.

Met die wetsontwerp probeer die regering sy plan vir universele gesondheidsdekking opwek uit die dood. Die idee is om ’n sentrale fonds te stig wat dienste van die openbare- en privaatsektor namens kwalifiserende pasiënte aankoop, wat dan gratis sorg by die verskaffingspunt sal ontvang...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.