Wêreldbeker wil-wil wink vir buiteperd-Bokke

RUGBY

Wêreldbeker wil-wil wink vir buiteperd-Bokke

Die land het weer ’n Springbokspan waarin ons kan glo – en dís die helfte van die wenresep vir die Suid-Afrikaners om op 2 November in Japan rugby se gesogste trofee omhoog te kan hou, skryf Brenden Nel.

DIE ander helfte van die resep is ’n span wat in homself glo, en die Bokke lyk of hulle ook daardie deel onder die knie het.

Die Suid-Afrikaners se onlangse oorwinning in die Rugbykampioenskap en die manier waarop hulle veral teen die All Blacks in Nieu-Seeland gespeel het – met Herschel Jantjies se pragdrie in die doodsnikke wat hulle gelykop laat speel het – is die Groen en Goud weer op almal se lippe. Waar daar vir jare ’n gevoel van depressie en ongeloof onder Bokondersteuners was, loop hulle nou breëbors rond met die Wêreldbekertoernooi net meer as ’n maand weg.

Wat het dié ommeswaai teweeggebring? En het hulle rêrig ’n kans om die Wêreldbeker huis toe te bring? Was dit net ’n bietjie geluk, of is die Bokke weer ’n krag in wêreldrugby?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.